Hierdie bladsye is opgedra aan my oom Boet, (Andries Jacobus Greyvenstein, 27.6.1931 - 1.8.2002) wat die belangstelling in die genealogie in my wakker gemaak het. Die navorsing oor die Greyvenstein en Du Plessis families hier vermeld, is alles sý werk, en hy was nog fluks besig daarmee tot met sy dood.

Ek neem dus geen krediet daarvoor nie, maar voldoen maar net aan 'n wens van hom dat sy werk beskikbaar gestel moet word aan ander navorsers, familie en belangstellendes. Ons verwag dat mense erkenning gee vir die gebruik van sy werk.

Die storie van die De Kocks van die Paarl is my eie poging na wortels vind. 

En gaan lees gerus die Lewensbeskrywing van Daniel Johannes Du Plessis en die reise van die De Kock pa en seun na Europa.

 

Galery van foto's van die drie families

 

Foto's sonder byskrifte is betekenisloos, ek weet. Gee bietjie tyd asb.

Hierdie bladsye is opgedra aan my oom Boet, (Andries Jacobus Greyvenstein, 27.6.1931 - 1.8.2002) wat die belangstelling in die genealogie in my wakker gemaak het. Die navorsing oor die Greyvenstein en Du Plessis families hier vermeld, is alles sý werk, en hy was nog fluks besig daarmee tot met sy dood.

Ek neem dus geen krediet daarvoor nie, maar voldoen maar net aan 'n wens van hom dat sy werk beskikbaar gestel moet word aan ander navorsers, familie en belangstellendes. Ons verwag dat mense erkenning gee vir die gebruik van hierdie werk.

Die storie van die De Kocks van die Paarl is my eie poging na wortels vind. (Met die hulp van baie ander.)

En gaan lees gerus die Lewensbeskrywing van Daniel Johannes Du Plessis en die reise van die De Kock pa en seun na Europa.

Joomla templates by a4joomla