Kinderdae in Walvisbaai deel 3
Bonnie en ek speel op die gras van 2de Weg No 13 (ook!) Het maar gewoonlik die onderspit gedelg. (In laerskool het Klein Kraai en ek het ook so tekere gegaan.)
Agter is die woonstelblok Helen Court (Nou Hagin Court).
Die nuwe huis se grond was ongeveer op seevlak. As jy deur die swart kleilaag grawe het jy gou-gou sout- of brakwater in wit seesand gekry. So elmboog diepte. Dit was moeilik om ‘n tuin te vestig en nie alles wou daar groei nie. Baie vragte duinsand en mis is ingery om die tuin aan die gang te kry, maar op die ou end het alles aan die gang gekom, Vetplante, groete, blomme en struike.
My vermoede is dat weens natuurlike opwelling van die tektoniese plaat aan die westekant van Namibië is die watertafel nou al sowat 20 cm laer. Dus is dit nou makliker om tuin te maak. Ek spekuleer, maar dit kan getoets word.
Die suidelike hoek van my domain. Ander kant het ek foto's ontwikkel en and eksperimente uitgevoer. Verskillende soort plofstof en hoe om n vuurpyl te "laai". Self die effek van dieet en alkohol op witmuise se sensoriese gedrag.
![]() |
![]() |
My laboratory note book of '62 - Never scored points at spelling and handwriting.
Kan iemand help? Wie was hierdie tennisspeelster?
|
|
Hierdie twee oulike foto's van Jan en suster Helena (Lanie) Enslin het ek van Helena ontvang.
Twee outjies met 'n mooi boot wat ons as "kompetisie" beskou het. Die lagoon het mos aan ons behoort.
Ken julle die storie?
Die donkerkop is Toy Meyer aldus Riekie de Plooy.
Op Martha (Thirion) het ek 'n "crush" gehad.
en ook Jemsie (Celliers Vlok) na 'n skoolvakansie.
Then in 1966 actors Nick de Jager and Frans Marx came to town for the making of Wild Season, but Bonnie stole the show!
We were extras for the funeral scene and earned something. Greatly inspired by Jans Rautenbach and Gert van den Bergh.
Broers Nelis, Cobus and friend fishing from a bakkie. The tanker berth in the background.
Can you figure out where this was? Right in front of the ships moored in the old harbour.
By die yacht club op 'n winderige middag.
Nog uithang by die swembad. Vera Botha (Jordaan) en Annamarie Smit.
Kassie ? |
Mooie Janey Neetling |
![]() |
![]() |
Hester (onthou nie haar van nie, dalk Horn) hulle het van PE af Walvis toe getrek.
Joviale Lynette van der Westhuizen
Nooit geleenthede vir 'n foto verspeel.
Maans Smit (Broer van Eddie en Annemarie Smit)
AA | AA | AA |
AAA | AAA |
AA | AA |
AA | AA |