Kinderdae in Walvisbaai deel 5

   

Met skaapskêr en pyp in JC Harris Park. Die ou en nuwe kerk in die agtergrond.
Ma was baie uitgesproke oor die “gat in die skuld steek vir die nuwe kerk” eerder as om wag en te spaar vir die bou daarvan
.

Die "ander" kerk.

 

Ute Mueller (Jordaan)

 



 



 Janey Neetling (Edwords)

Martha Thirion (Pieterse)

 

 

Rook was cool.

In Windhoek gedurende die Republiek fees.

l

Memory Thorne - 

Ons het nog nie geweet van Purdie nie - maar Maria du Plooy het al geoefen.

 

 

Maria du Plooy en haar "love"

 

Charles du Plooy - oorlede 7 Maart 2008 - motorongeluk

Bertie Nel was altyd so netjies.  Iemand onthou hom as "'n Verskriklike oulike mens met die pragtigste geaardheid wat ek nog teëgekom het - het altyd geglimlag of gelag en was vol grappies"

Fanie Nel swem in n plaasdam iewers naby Windhoek.

 Die strate van Walvisbaai - 7de Straat vanaf Martha se huis na Flamingo Furnishers van John Webster oorkant.
Ja, ons kon nog ons prêm buite laat - kompleet met baba aan die slaap

 

 

Bonnie du Plooy strike a pose naby die yacht club. Bo, in kammaland, lyk hy erg verweerd met kous om die nek

Jong Bonnie du Plooy

Hierdie Morris Minor het vir sy eienaar betekenis gehad. Bonnie wou dit koop.

Op die gras voor my ma se blomme.

Groot verlief op Hans Fleishman is Catherine of Pat Bridson en Barbara (Hoppie) Buhr. Te oulik. (by Albert & Donsie Buhr se huis)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Joomla templates by a4joomla