Kinderdae in Walvisbaai deel 7
My Pa se 40ste verjaarsdag op 2 April 1966.
![]() |
![]() |
'n Belangrike gebeurtenis in die dorp as die Union Castle (?) posboot daar aandoen.
Stap huis-toe met ons skoene in die hand..
Let wel, dit is n free-for-all. Self woef gaan saam. Ons het selfs met ons eie bootjies tussen die groot skepe gevaar. Die hawe was oop vir almal.
En ek is so impressed ek teken dit met vetkryt.