Born in Paarl, Western Cape, South Africa, 14 September 1948.

(Hierdie foto's is meestal deur Ma geneem.)

 

 
Met my Ma in Aliwal Noord. 1 Januarie 1949. Wat die doel van hierdie reis weet ek nie. Maar ons het dikwels gereis. Pa was n elektriese kontrakteur, dit was die tyd van elektrifisering van die platteland en het soms ver gewerk.  -- Groot Ouma Anna De Kock (Warnich). Sy is 27 Februarie 1951 op 86-jarige ouderdom oorlede, dus voor ek 5 maande oud is.
 height=650    height=650
Doop. Met Ma en Ouma De Kock (Fobian, Furr oorspronklik)  -- Ant Engela bring my in.
 height=650    height=650
Met Pa se hoed, Neef André se Tric. 13 maande oud.  -- In Ouma de Kock se arms. Weer weggeloop. Die werf op h/v Derksen en Nuwe straat. Hier was Oupa de Kock se werkwinkels vir sy elektiese besigheid. 
 height=650    height=650
Met Pa. Ons kamp Desember in die Strand.  -- Met Ma in die see by die Strand. Desember 1951?.
 height=650    height=650
Na die ongeluk naby Robertson. 16 Februarie 1951. Ek onthou aspekte van hierdie ongeluk steeds. Selfs die Dokter op Robertson se spreekkamer met die hoë dak. Dinge wat niemand my kon vertel. -- Op Pa se hand.
 height=650    height=650
Dit was my Party Trick -- En toe ek ouer word nog hoër. 
 height=650    height=650
Moontlik Laddie se kleintjies. -- Slaan n dampie met Pa se hoed en kreef skoene. 
 height=650    height=650
Ons het altyd honde gehad. -- Ek show al weer af. Teen hierdie tyd het ek Neef André se tric geerf.
 height=650    height=650
Geliefde Laddie. Sy moes later na n plaas naby Somerset Wes want sy het soggens uit die erf ontsnap en die melkman op sy fiets voorgelë. Tranedal. Ek raak nou weer emosioneel.   -- Nefies SB en André bo. Enrik en ek. Die Strand December 1949.

 

 

Joomla templates by a4joomla